4 September 2022 || Twee wêrelde — Onthou en die hede || André Serfontein

Episode 5 • September 04, 2022 • 00:38:56
4 September 2022 || Twee wêrelde — Onthou en die hede || André Serfontein
Stellenbosch Gemeente Preke
4 September 2022 || Twee wêrelde — Onthou en die hede || André Serfontein

Sep 04 2022 | 00:38:56

/

Show Notes

"Die twee wêrelde waarvan ons vandag wil praat, is die verlede. Hoe sluit onthou en die hede by mekaar aan?

Onthou is meer as 'om nie te vergeet nie', jy moet aktief deelneem aan die aksie van onthou. Ek is nie seker of ons onthou en geloof genoegsaam aan mekaar verbind nie. Watter rol speel onthou in jou spiritualiteit?" - André Serfontein

Other Episodes

Episode

December 11, 2022 • 00:33:08
Episode Cover

11 December 2022 || In die lig van vreugde || Deon Botha

In die lig van vreugde

Listen

Episode

February 01, 2026 • 00:23:32
Episode Cover

01 Februarie 2026 || Kontoerlyne | Saam || Heinrich Dry

’n Nuwe stem en gesig by SG! Ons verwelkom vir Heinrich Dry terug by die gemeente wat hy 25 jaar gelede help vorm het!...

Listen

Episode 1

January 07, 2024 • 00:35:51
Episode Cover

07 Januarie 2024 || Sulke Tyd || André Serfontein

Daar is hierdie onvermydelike konneksie tussen Oujaar en Nuwejaar…wat al so deel geraak het van ons ritme dat ons die waarde daarvan dalk miskyk....

Listen