'n Nuwe Preekreeks | Laat daar wees
Ons vergeet soms, tussen als deur, om te lewe.
André begin Sondag die nuwe reeks met die tema: Laat daar LEWE wees.
God se teenwoordigheid is lewe-gewend. Sy asem is lewensasem. Hy gebruik dit om te skep wanneer hy sê: Laat daar wees…
Ons word daagliks gekonfronteer met dood - die veroudering, ontkenning, bedreiging, eliminasie - van lewe. Dis nodig om van tyd tot tyd ook gekonfronteer te word met lewe. Dis wat die boek Johannes doen.
Alles in die materiële en die geestelike wêreld is die speelveld van God se herskeppende beweging van alles en almal. Dit beteken dat jy...
“If you surrender to the fear of uncertainty, life can become a set of insurance policies. Your short time on earth becomes small and...
Kom luister saam na die derde preek in ons Advent reeks saam met André Serfontein.