12 April 2026 || Herken Die Opstanding Persoonlik || Pieter Roeloffse

April 12, 2026 00:32:26
12 April 2026 || Herken Die Opstanding Persoonlik || Pieter Roeloffse
Stellenbosch Gemeente Preke
12 April 2026 || Herken Die Opstanding Persoonlik || Pieter Roeloffse

Apr 12 2026 | 00:32:26

/

Show Notes

In ’n gesprek met Eugene Peterson oor die opstanding vra hulle vir hom wat oortuig hom van die opstanding. Sy antwoord, twee dinge: “Simply Jesus…” en “I’ve seen it too many times, not to believe it.”

Dadelik maak dit die opstanding soveel wyer, groter, dieper — soveel meer tasbaar en minder abstrak as wat ek nog altyd gedink het.

Dit laat jou wonder “Waar het ek onlangs die opstanding, die nuwe God-bedoelde lewe, in lewende lywe gesien of ervaar?” Kom gee die eerste tree saam met ons in die nuwe reeks “Herken die opstanding”.

Other Episodes

Episode 2

July 21, 2024 00:44:06
Episode Cover

21 July 2024 || Amen | Vader || André Serfontein

Jesus was êrens op 'n plek besig om te bid. Toe Hy klaar was, sê een van sy dissipels vir Hom: "Here, leer ons...

Listen

Episode

March 30, 2025 00:25:09
Episode Cover

30 Maart 2025 || Ly-Ding || Deon Botha

Watter transformerende potensiaal het lyding op ons verhoudings?

Listen

Episode 2

March 27, 2022 00:44:54
Episode Cover

27 Maart 2022 || Nader aan mekaar || Deon Botha

André het ook gepraat oor 'n moral imagination wat gekweek moet word. Ek wil hê ons moet vandag probeer om uit ons koppe te...

Listen