20 Augustus 2023 || Terloops - Hard(t) || Pieter Roeloffse

Episode 5 August 20, 2023 00:52:54
20 Augustus 2023 || Terloops - Hard(t) || Pieter Roeloffse
Stellenbosch Gemeente Preke
20 Augustus 2023 || Terloops - Hard(t) || Pieter Roeloffse

Aug 20 2023 | 00:52:54

/

Show Notes

Ons is besig met die reeks TERLOOPS waarin ons
nadink oor die alledaagse, wat aansluit by die kerkseisoen van "ordinary time".

Hierdie alledaagse is die landskap waar ons die
grootste deel van ons lewe spandeer. Annie Dillard skryf mos "How we spend our days is of course how we spend our lives."

Die lens waardeur ons in hierdie reeks na ons lewe in die alledaagse kyk is Jesus se gelykenisse. Kort, eenvoudige stories wat die
bekende alledaagse lewe gebruik om die onbekende of onherkende waarheid raak te sien.

Vandag se tema is Terloops- hard/t.

Other Episodes

Episode 1

April 24, 2022 01:00:26
Episode Cover

24 April 2022 || Leef... toekomstig, nou || Pieter Roeloffse

Jesus het opgestaan. Hoe leef ons 'n opstandingslewe as 'n nuwe toekoms nou gerealiseer het? Pieter gesels vandag met ons hieroor in die nuwe...

Listen

Episode

July 26, 2026 00:26:51
Episode Cover

26 Julie 2026 || Reeds Hier || André Serfontein

God werk selde deur kitsoplossings of onmiddellike antwoorde. Hy is teenwoordig in die stadige ritmes van die alledaagse lewe – in gesprekke, maaltye, werk,...

Listen

Episode

February 15, 2026 00:29:50
Episode Cover

15 Februarie 2026 || Kontoerlyne | Anders || Pieter Roeloffse

Soms voel dit met goeie rede of daar ’n grootskaalse erosie op die landskap van die lewe gebeur. Asof daar ’n meesleurende stroom, onkeerbaar...

Listen