“All living is local: this land, this neighbourhood, these streets and houses, this work, these people."
– Eugene Peterson
"I came so they can have real and eternal life, more and better life than they ever dreamed of." Romans 11
Wat is, wat die lewe betref, die mees basiese ononderhandelbare iets wat jy glo die lewe betekenisvol maak?
Jesus het - met sy boodskap en sy optrede - teen die stroom geswem van sy leefwereld se gebruike en denke. Ons kan se...