Jurgens kyk vandag deur die lens van Matt 28:16-20 na vier belangrike vrae oor jou menswees:
- Wat is jou kosbaarste besitting?
- Waarvoor leef jy?
- Waar leef jy?
- Wanneer leef jy?
Wat het jy brood-nodig? Hoe lyk "Gee ons vandag ons daaglikse brood" as 'n raamwerk vir 'n gebed oor al ons behoeftes, begeertes en...
Ons sien uit na Prof. Dion Forster se preek Sondagoggend. Dion is tans direkteur van die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie en ook...
Die laaste twee Sondae het Pieter eers help terugkyk en André het ons weer aangemoedig om ’n verbeelding te kry vir ’n toekoms wat...