We would rather be ruined than changed. We would rather die in our dread than climb the cross of the present and let our illusions die. - W.H. Auden
Verbeelding is ‘n waardevolle vaardigheid wat ons as mens het. Ons wil mekaar met hierdie preekreeks, Verbeel jou, uitdaag om met ‘n nuwe verbeelding...
Ons sien uit na Prof. Dion Forster se preek Sondagoggend. Dion is tans direkteur van die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie en ook...
Kom luister saam na ons kersdiens preek — die laaste in ons Advent reeks — saam met Pieter Roeloffse.