07 July 2024 || Winter | Na Binne || Deon Botha

Episode 3 July 07, 2024 00:25:50
07 July 2024 || Winter | Na Binne || Deon Botha
Stellenbosch Gemeente Preke
07 July 2024 || Winter | Na Binne || Deon Botha

Jul 07 2024 | 00:25:50

/

Show Notes

Winter na binne, is ’n moeilike beginsel.

Want ek word gestroop: Wat moet ek alles prysgee en kan ek dit bekostig / is ek bereid om dit te doen? Wie wil jy wees? Wie is jy nou, hoe lank wil jy nog hier wees? Wat bly van jou identiteit oor nadat jy gestroop is? Is ek regtig bereid om ALLES prys te gee? Wie is ek na hierdie proses? Wat is dit wat vir my lewegewend is wat ek te lank afgeskeep het? Wat voel ek, waarna smag my siel?

Other Episodes

Episode

March 01, 2026 00:21:56
Episode Cover

01 Maart 2026 || Onverwags | Versadig || Heinrich Dry

Ons begin vandag met ’n nuwe reeks: Onverwags, ’n reeks wat handel oor die Saligspredikinge en ook die eerste boodskap van Jesus aan die...

Listen

Episode

March 30, 2025 00:25:09
Episode Cover

30 Maart 2025 || Ly-Ding || Deon Botha

Watter transformerende potensiaal het lyding op ons verhoudings?

Listen

Episode 1

January 07, 2024 00:35:51
Episode Cover

07 Januarie 2024 || Sulke Tyd || André Serfontein

Daar is hierdie onvermydelike konneksie tussen Oujaar en Nuwejaar…wat al so deel geraak het van ons ritme dat ons die waarde daarvan dalk miskyk....

Listen