26 Mei 2022 || ‘n Hemelvaartgedagte || Pieter Roeloffse

Episode 1 May 26, 2022 00:22:32
26 Mei 2022 || ‘n Hemelvaartgedagte || Pieter Roeloffse
Stellenbosch Gemeente Preke
26 Mei 2022 || ‘n Hemelvaartgedagte || Pieter Roeloffse

May 26 2022 | 00:22:32

/

Show Notes

Vandag is Hemelvaartdag. Dalk verlang jy na ’n vakansiedag of voel jy selfs ernstig daaroor dat dit ’n meer “heilige” dag behoort te wees. Miskien gaan Jesus se hemelvaart juis nie oor ’n eenkantg hemelse heilige godsdienstigheid nie maar oor ’n alledaagse aardse leef onder die uitspansel van Sy oral-is-nou-heilige-grond.

Wanneer die eerste volgelinge van Jesus verstar na die hemel staar moet die engel hulle die berg af help na hul alledaagse, na die lewe. Die hemelvaart is nie iets waarna ons behoort te kyk nie maar ’n lens waardeur ons na álles kyk “Ons oog is nie op die sigbare dinge gerig nie, maar op die onsigbare; want die sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare ewig.” 2 Kor 4:18

Mag jy alles wat jy vandag sien en beleef deur die uitspansel van Jesus se heerskappy sien. Mag niemand Sr. Oliver Holmes se beskuldiging oor jou maak nie “Some people are so heavenly minded that they are of no earthly good.” Mag hulle eerder C.S Lewis se woorde ook oor jou dink:
“If you read history you will find that the Christians who did most for the present world were just those who thought most of the next.”

Other Episodes

Episode

June 29, 2025 00:35:39
Episode Cover

29 June 2025 || Sabbat | Stop || Pieter Roeloffse

“Sabbath is not about time off. It is about time up—time to be in the presence of God, time to listen and be renewed.”...

Listen

Episode

August 24, 2025 00:23:00
Episode Cover

24 Augustus 2025 || herWaardeer | Waagmoed || Deon Botha

Wat is die eienskappe van geloof? Is dapperheid of waagmoed die waarde wat vir jóú uitstaan as jy oor geloof dink? Ons hoor hoeveel...

Listen

Episode

August 23, 2026 00:27:54
Episode Cover

23 Augustus 2026 || Heiligheid Om Die Tafel || Deon Botha

Jesus vertel van ’n gasheer wat sê: ‘Kom, alles is gereed.’ Een van die moeilikste dinge om te aanvaar van die Christelike geloof, is...

Listen