08 Desember 2024 || Advent | Vrede || André Serfontein

Episode 1 • December 08, 2024 • 00:32:22
08 Desember 2024 || Advent | Vrede || André Serfontein
Stellenbosch Gemeente Preke
08 Desember 2024 || Advent | Vrede || André Serfontein

Dec 08 2024 | 00:32:22

/

Show Notes

"Daar is vier onderwerpe waaroor kerke dwarsoor die wêreld in die volgende vier weke gaan reflekteer. As jy vier temas kon kies waaroor jy wil hê alle kerke in gesprek moet gaan, wat sou dit wees?
Die eerste tema waarby ons stilstaan is 'Vrede'" - André Serfontein

Other Episodes

Episode

April 03, 2026 • 00:31:05
Episode Cover

03 April 2026 || Goeie Vrydag || André Serfontein

Jaarliks word ons herinner aan Kersfees, maar Paasfees is dié simbool wat die Christelike tradisie kenmerk. Ons gaan die nagmaal saam gebruik, 'n besondere...

Listen

Episode 1

December 04, 2022 • 00:32:32
Episode Cover

04 December 2022 || In die lig van hoop || André Serfontein

“Ordinary hope is tied to an outcome…an optimistic feeling…because we sense that things will get better in the future.” “Mystical hope is a complete...

Listen

Episode

September 14, 2025 • 00:40:28
Episode Cover

14 September 2025 || herWaardeer | Integriteit || Pieter Roeloffse

…deur mekaar met volkome nederigheid en saggeaardheid, en met geduld in liefde te verdra, en julle daarop toe te lê om die eenheid wat...

Listen