Vrae nooi jou tot deelneem, nooi jou tot gesprek, wederkerigheid en nooi jou tot ‘n verhouding.
In hierdie reeks, GODSVRAE, kyk ons na die vrae wat God vir ons vra.
Die landskap waarop ons die Gees van God herken, lyk anders as die landskap wat ons gewoond is. In die teks uit 1 Korintiërs...
Here God, Skepper van alles wat goed en mooi is. Herinner ons vandag weer aan ons menslikheid. Ons staan nie net verwonderd oor alles...
"Binne spiritualiteit is verwondering gelyk aan die bewustheid van die Goddelike. Dit staan in diens van ons onvermydelike soeke na betekenis; identiteit, na intimiteit...