‘Jesus se Ek-is uitsprake is so bietjie soos padtekens wat die rigting wys na God. Mens kry
vir die eerste keer regtig met 'n verskeidenheid van padtekens te doen wanneer jy leer vir
daai gevreesde eksamen vir jou leerlinglisensie. Dis wanneer jy nuwe padtekens ontdek.
Hul betekenis is nie dubbelsinnig nie, nie oop vir interpretasie of debat nie….hulle maak wel eers sin wanneer jy begin bestuur - wanneer jy hulle teekom in die verkeer en dan die betekenis van die padteken moet toepas.’ - André
Indien Albert Einstein se wyse woorde waar is dat “The most beautiful thing we can experience is the mysterious. It is the source of...
Die fisiese dienste rus vir twee Sondae gedurende die wintervakansie. Fisiese dienste begin Sondag, 16 Julie! Kyk gerus hier saam na vandag se refleksie...
Spreuke stel Wysheid voor as 'n jong vrou. Hierdie vrou is oortuig dat wysheid soos 'n onsigbare krag is wat verweef is met die...