Verbeelding is 'n waardevolle vaardigheid wat ons as mens het.
Ons wil mekaar met hierdie nuwe preekreeks uitdaag om met 'n nuwe verbeelding te leef, om anders te kyk. Mag hierdie reeks jou help om 'n volgende tree te gee.
"Enige iets wat ’n mens op 8 Januarie kwytraak loop die gevaar om ’n cliché te wees. Maar wanneer iets lyk en klink soos...
Kom luister saam na die tweede preek in ons Advent reeks saam met Deon Botha
Josh Garrels sing “Turn your eyes upon Jesus” en dit klink vandag so sielvol reg, maar dit klink ook, wanneer jy dalk ’n oomblik...