Vrae nooi jou tot deelneem, nooi jou tot gesprek, wederkerigheid en nooi jou tot ‘n verhouding. In hierdie reeks, GODSVRAE, kyk ons na die vrae wat God vir ons vra.
“The joy that is of God is not opposed to earthly pleasures. Rather, it infuses them with a foundation of meaning.” — William Sloane...
Vandag wil ons liefde her-waardeer…Hoe kan liefde toenemend ’n rankraamwerk word waaraan ons ons gedagtes, perspektief, gedrag kan anker en lewe gee? Filippense 1...
Wat die hart van vol is, loop die mond van oor… loop jou hele lewe van oor. Vandag is die laaste tema in ‘n...