"Prayer is our humble answer to the inconceivable surprise of living. We pray. We can't help it." - Abraham Joshua Heschel
Gebed stagneer maklik; en raak leweloos; of voel soos 'n plig - iets wat jy moet afstof; of dit laat jou skuldig voel omdat jy dit nie gebruik nie. Waarom bid ons (nie meer gereeld) nie? - André
Daar is hierdie onvermydelike konneksie tussen Oujaar en Nuwejaar…wat al so deel geraak het van ons ritme dat ons die waarde daarvan dalk miskyk....
Vandag se tema is ’n gesprek oor die waarheid en Waarheid: waarheid is die ware realiteit van ons lewens; waarvan ons nie altyd bewus...
“‘Wilderlove’ is about wrestling with who we are and what we believe about the transcendent part of ourselves… the way we approach the bigger...