07 May 2023 || Storielyn - Verbondenheid || André Serfontein

Episode 4 May 07, 2023 00:54:44
07 May 2023 || Storielyn - Verbondenheid || André Serfontein
Stellenbosch Gemeente Preke
07 May 2023 || Storielyn - Verbondenheid || André Serfontein

May 07 2023 | 00:54:44

/

Show Notes

Die storielyn van ons lewens word op ’n wesenlike wyse beïnvloed deur die mense met wie ons op reis is. Om onsself aan ander te verbind dra by tot ons ervaring van betekenis, maar maak ons ook verantwoordbaar teenoor iemand. Aan wie is jy verbonde, en watter verantwoordelikheid hou dit in?

Paulus se uitnodiging in Kolossense 2 is dat ons moet leef vanuit ’n verbondenheid aan Christus. Wat beteken dit? Watter tipe verbintenis impliseer dit? Hoe beïnvloed dit ons verbintenis aan die lewe - aan onsself, mekaar en die wêreld waarin ons leef?

“This is the most important experience in the life of every human being: something is asked of me… Meaning is found in responding to the demand.”  - Abraham Heschel

Other Episodes

Episode 1

July 14, 2024 00:31:22
Episode Cover

14 July 2024 || Amen | Ons Diep Versugting || André Serfontein

"Prayer is our humble answer to the inconceivable surprise of living. We pray. We can't help it." - Abraham Joshua Heschel Gebed stagneer maklik;...

Listen

Episode 3

December 18, 2022 00:51:52
Episode Cover

18 December 2022 || In die lig van vrede || Pieter Roeloffse

In die lig van vrede

Listen

Episode

October 16, 2022 00:54:58
Episode Cover

16 October 2022 || En daar was lig om te sien || André Serfontein

Wat beteken dit dat Jesus die Lig is? Hoe kan Hy ’n lens wees wat ons in staat stel om te kan sien? Kan...

Listen