Time is the medium in which we do all our living. When time is desecrated, life is desecrated. The most conspicuous evidences of this desecration are hurry and procrastination.” Eugene Peterson
Na die afgelope reeks saam met Spreuke begin ons nou saam met Prediker stap. Pieter praat Sondag oor Die betekenis van...TYD.
Want God wat gesê het, “Laat daar uit die duisternis lig skyn,” dit is Hy wat in ons harte geskyn het om ons te...
God se genesende teenwoordigheid hang af van my geloof… of hang my geloof af van God se genesende teenwoordigheid?
Ons ervaring van menslike verhoudings is waarskynlik die bron van ons grootste vreugde én seer in die lewe. Die landskap van verhoudings maak ons...