“Ek wonder oor wat het jou beweeg om te trou…wat het jou beweeg om die werk te doen wat jy doen, of deel te word van sekere organisasies of sisteme of groepe; wat het jou beweeg om te woon waar jy woon; wat beweeg jou tot sekere gesprekke, sekere aktiwiteite, sekere mense en tot sekere gewoontes en patrone.
Natuurlik wonder ek dan ook wat verhinder jou soms om te beweeg, maar meer as al die gedagtes, wonder ek hoe sal dit wees wanneer al hierdie bewegings van ons, bewegings van God se liefde sou wees.” - Pieter
"...vandag staan die deurwinterde vreugde wat Jesus bring in kontras met die verskietende opflikkeringe van plesier en geluk wat ons soms soos ’n Suiderkruis...
Ons kan heeldag in isolasie Bybel lees en die groot geskenk van Saam mis, dan mis ons die plek waar geloof en liefde beoefen...
"Vir dié van julle wat die reeks gevolg het sal weet dat ons probeer het om te ontwaak vir die geskenk, maar ook die...