Jurgens Hendriks vertel stories van hoe hy geleer het om oor grense te gaan en hoe lydenstyd mens ʼn besondere perspektief daarop gee — Jesus het dit sy lewe lank gedoen.
Mag die hoop waarop ons wag,Die heelheid van vrede waarna ons smag,En die tuiskom van liefde se omhelsingJou vandag en elke ander dag in...
"Your weakness is fertile ground for a forgiving God to make something new and to make something beautiful, so don’t ever think that all...
Ons is besig met die reeks Terloops wat fokus op lewe in die alledaagse - want ons is in die kerkseisoen wat ons ordinary...