"God skryf 'n nuwe storie, ’n storie van versoening met Hom, ’n storie van 2de, 3de, 4de, 70 X 7 kanse, ’n storie waarin 'n lewe betekenis het, ’n storie waarin ons voel hoe “life, life and more life than you ever dreamed of” voel.
Ons wil 'n gepaste respons op hierdie nuwe storielyn hê, hoe beïnvloed dit my storielyn. Kinders - verander my storielyn permanent: hart buite lyf. Die storielyn van Jesus se opstanding verander die skepping en die mensdom en die kosmos se storielyn." - Deon
“Every great moral and spiritual tradition points to the truth that in the giving of self lies the discovery of a deeper self. When...
Sing hardop saam!
“It is the forgiveness of sin that frees men and women to love, and in that freedom, commands them to love.” - Eugene Peterson