Die Storielyn van Jesus se opstanding word geplaas binne ’n baie spesifieke plek met die uitnodiging “Gaan na Galilea…daar sal hulle my sien.” Hierdie woorde boender ons uit die binnekamer vakuum van ’n opstandingsgeloof en plaas ons in die doodgewoon alledaagse van ’n opstandingslewe.
Soos Eugene Peterson dit stel “God’s great love and purposes for us are all worked out in messes in our kitchens and backyards, in storms and sins, blue skies, the daily work and dreams of our common lives. God works with us as we are and not as we should be or think we should be. God deals with us where we are and not where we would like to be.”
Kom stap saam, terug na elke plek waar jy leef op die spoor van die Nuwe Lewe.
“How we spend our days is, of course, how we spend our lives. What we do with this hour, and that one, is what...
“Hoe kan ons dít wat wesenlik is behou? Dit wat wesenlik is lê verskuil in die oud…en die nuut.” – André Verbeelding is ‘n...
“Suffering is not evidence of God’s absence, but of God’s presence. And it is in our acceptance of it, our participation in it, that...