Latest Episodes
09 October 2022 || Laat daar GENADE wees || Deon Botha
Die reeks waarmee ons besig is kombineer die skeppingswoorde van Genesis 1 met die temas wat ons deur die boek van Johannes vind:Laat daar...
4
2 Oktober 2022 || Laat daar VERVULLING wees || Pieter Roeloffse
Laat daar vervulling wees.
3
25 September 2022 || Laat daar HERSKEPPING wees || André Serfontein
God se genesende teenwoordigheid hang af van my geloof… of hang my geloof af van God se genesende teenwoordigheid?
2
18 September 2022 || Laat daar MENS wees || Pieter Roeloffse
“‘Wilderlove’ is about wrestling with who we are and what we believe about the transcendent part of ourselves… the way we approach the bigger...
1
11 September 2022 || Laat daar LEWE wees || André Serfontein
'n Nuwe Preekreeks | Laat daar wees Ons vergeet soms, tussen als deur, om te lewe. André begin Sondag die nuwe reeks met die...
5
4 September 2022 || Twee wêrelde — Onthou en die hede || André Serfontein
"Die twee wêrelde waarvan ons vandag wil praat, is die verlede. Hoe sluit onthou en die hede by mekaar aan? Onthou is meer as...