22 January 2023 || Die geskenk van behoort || André Serfontein

Episode 1 • January 22, 2023 • 00:44:12
22 January 2023 || Die geskenk van behoort || André Serfontein
Stellenbosch Gemeente Preke
22 January 2023 || Die geskenk van behoort || André Serfontein

Jan 22 2023 | 00:44:12

/

Show Notes

"Ek is gereeld in gesprek met mense wie se reis met Jesus verdiep het in die laaste paar jaar, maar in die proses al meer geïsoleerd raak. Jy kan nie met Jesus besig wees en sy roeping tot community mis nie. Jy kan hom nie volg en dan die mekaar miskyk nie. Jesus verstaan presies waarom hy hierdie gebed doen - dat ons iets moet reflekteer van die verbondenheid wat Hy in die Vader en die Gees ervaar, want dit is transformerend."

- André

Other Episodes

Episode 2

January 16, 2022 • 00:50:54
Episode Cover

16 January 2022 || Wysheid ens. || André Serfontein

Spreuke stel Wysheid voor as 'n jong vrou. Hierdie vrou is oortuig dat wysheid soos 'n onsigbare krag is wat verweef is met die...

Listen

Episode 4

October 27, 2024 • 00:45:54
Episode Cover

27 Oktober 2024 || God Is... | Sorg || André Serfontein

‘Jesus se Ek-is uitsprake is so bietjie soos padtekens wat die rigting wys na God. Mens kryvir die eerste keer regtig met 'n verskeidenheid...

Listen

Episode

June 07, 2026 • 00:37:04
Episode Cover

7 June 2026 || Die Gees Verruim || Pieter Roeloffse

Ons gee vandag ‘n volgende tree op die spoor van die Gees se beweging in die boek Handelinge. Wanneer jy jou Bybel sou oopmaak...

Listen