Grond is 'n metafoor maar ook wesenlik vir ons lewe en wêreld. Mag hierdie metafoor, deur die reeks, vir jou besondere betekenis hê en jou help om jouself op 'n manier weer te begrond en jou gaan anker met 'n prentjie van God wat jou nooi om nuut te dink.
"As jy jou prentjie van God dieselfde sou bly, hoe lyk die toekoms?"
- André Serfontein
"Instructions for living a life:Pay attention.Be astonished.Tell about it.”- Mary Oliver
Die openbaring van God wat ons in hierdie reeks - dalk spesifiek vandag - wil herontdek, is die volgende: GOD BEWEEG! Hierdie beweging hou...
"Hierdie is 'n seisoen wat elkeen raak. Selfs al vier jy nie Kersfees nie, gaan Kersfees jou vind! Op sosiale media, in die Kersfees-specials...