Latest Episodes
4

25 Desember 2021 || Sprake van kersfees || Pieter Roeloffse
Kom luister saam na ons kersdiens preek — die laaste in ons Advent reeks — saam met Pieter Roeloffse.
3

19 Desember 2021 || Sprake van vreugde || André Serfontein
Kom luister saam na die derde preek in ons Advent reeks saam met André Serfontein.
2

12 Desember 2021 || Sprake van hoop || Deon Botha
Kom luister saam na die tweede preek in ons Advent reeks saam met Deon Botha
1

05 Desember 2021 || Sprake van liefde || André Serfontein
Kom luister saam na die eerste preek in ons Advent reeks saam met André Serfontein.
6

21 November 2021 || Wondertekens - Vandag || André Serfontein
Jesus se wondertekens is besig om ‘n groter storie te vertel, herinner ons wie God is, wie Christus is en wie ons veronderstel is...
5

14 November 2021 || Wondertekens - Storm || Pieter Roeloffse
Johannes kies en rangskik net sewe van Jesus se sowat 30 wonderwerke. Hy noem dit wonder-tekens. Wonderwerke is tekens wat ’n nuwe realiteit aankondig....