"Binne spiritualiteit is verwondering gelyk aan die bewustheid van die Goddelike. Dit staan in diens van ons onvermydelike soeke na betekenis; identiteit, na intimiteit - en belyn met ons suspisie dat God iets daarmee te doen het. Verwondering maak die venster oop na ’n ervaring van God - en dis klaarblyklik moontlik, of ons nou in die woestyn is, of in die stad; in die ooste of die verre weste…"
- André Serfontein
“The joy that is of God is not opposed to earthly pleasures. Rather, it infuses them with a foundation of meaning.” — William Sloane...
Vrae nooi jou tot deelneem, nooi jou tot gesprek, wederkerigheid en nooi jou tot ‘n verhouding. In hierdie reeks, GODSVRAE, kyk ons na die...
“The kingdom of God is not a geographic domain with set boundaries and settled decrees, but a set of relationships in which Christ is...