7 April 2023 || Die Aard Van Die Kruis || Pieter Roeloffse

Episode 4 April 07, 2023 00:54:41
7 April 2023 || Die Aard Van Die Kruis || Pieter Roeloffse
Stellenbosch Gemeente Preke
7 April 2023 || Die Aard Van Die Kruis || Pieter Roeloffse

Apr 07 2023 | 00:54:41

/

Show Notes

Josh Garrels sing “Turn your eyes upon Jesus” en dit klink vandag so sielvol reg, maar dit klink ook, wanneer jy dalk ’n oomblik verder hieroor dink, verwarrend verkeerd om te sing,
“Turn your eyes upon Jesus |
look full in His wonderful face |
and the things of earth will grow strangely dim |
in the light of His glory and grace.”

Dit klink reg want ons glo daar is iets groter, belangriker, dieper as hierdie “things of the earth” en daarom kom ons vir ’n oomblik eenkant om verby al ons aardse geskarrel ons gesig na Hom te draai.

Dit klink verkeerd want Jesus is juis die Een wat ons aardsheid betree, wat so aardig is, so gefokus is op die wêreld en die verlossing van die wêreld. Hy word tog juis deur God gegee omdat God die wêreld so liefhet.

So, mag ons vandag — wanneer ons mekaar wil herinner aan die aard van die kruis — weer die volle wonder van Jesus se kruis onthou en mag “the things of earth” en ons lewe nie sommer net vaagweg op die agtergrond verdwyn nie maar juis fyn-skerp in fokus kom.

Other Episodes

Episode 5

October 06, 2024 00:44:18
Episode Cover

06 Oktober 2024 || Vanuit Die Kern | Aardse || Pieter Roeloffse

Alle aardse dinge - werk, besittings, rykdom, sisteme - staan in diens van die lewe. Gee dit lewe... Die aardse ís belangrik, matter matters,...

Listen

Episode

March 09, 2025 00:37:44
Episode Cover

09 Maart 2025 || Verbeelding | Kindwees || Pieter Roeloffse

“For me, reason is the natural organ of truth; but imagination is the organ of meaning. Imagination, producing new metaphors or revivifying old, is...

Listen

Episode 3

April 02, 2023 00:47:57
Episode Cover

2 April 2023 || Die Aard Van Herstel || André Serfontein

Earlier peoples, who didn’t have as many escapes and means to avoid reality, had to find Essence earlier - just to survive. On the...

Listen