16 April 2023 || Storielyn - Wat is die lewe nou weer? || André Serfontein

Episode 1 April 16, 2023 00:41:14
16 April 2023 || Storielyn - Wat is die lewe nou weer? || André Serfontein
Stellenbosch Gemeente Preke
16 April 2023 || Storielyn - Wat is die lewe nou weer? || André Serfontein

Apr 16 2023 | 00:41:14

/

Show Notes

Die gebeure wat volg op die kruisiging van Jesus is nie vir ons verborge nie: dis die opstanding van Jesus.

Die lewe is kompleks, dis uitdagend, die soms regtig moeilik. Maar die opstanding nooi ons om te leef binne ’n nuwe werklikheid, waar ons lewens ’n refleksie kan wees van die opstandingslewe.

Wat is hierdie lewe nou weer? Wat is die definisie daarvan? Watter soort lewe is worth living? Ons gaan in die volgende reeks ons eie storielyn met hierdie lewe probeer belyn. Stap saam.

Other Episodes

Episode

March 30, 2025 00:25:09
Episode Cover

30 Maart 2025 || Ly-Ding || Deon Botha

Watter transformerende potensiaal het lyding op ons verhoudings?

Listen

Episode 7

August 25, 2024 00:42:48
Episode Cover

25 August 2024 || Amen | Versoeking & Verlossing || Pieter Roeloffse

Ons bid om dit wat nie ooglopend is nie na die oppervlak van ons bewussyn te bring. ​ Om dit wat verborge is te...

Listen

Episode

May 03, 2026 00:30:38
Episode Cover

03 Mei 2026 || Herken Die Opstanding In Die Alledaagse || Deon Botha

“Wat as ‘n opstandingslewe baie meer toeganklik of beskikbaar is, as wat ons dink? Jy hoef nie een of ander spesiale wonderwerk te beleef...

Listen