Kom staan 'n oomblik saam met André stil op die drumpel van 'n nuwe jaar.
Grond is 'n metafoor maar ook wesenlik vir ons lewe en wêreld. Mag hierdie metafoor, deur die reeks, vir jou besondere betekenis hê en...
Vrae nooi jou tot deelneem, nooi jou tot gesprek, wederkerigheid en nooi jou tot ‘n verhouding. In hierdie reeks, GODSVRAE, kyk ons na die...
Die storielyn van ons lewens word op ’n wesenlike wyse beïnvloed deur die mense met wie ons op reis is. Om onsself aan ander...