Om te bid dat God se koninkryk sal kom nooi ons om die spanning te betree van ’n realiteit wat rééds sy hart reflekteer, en gelykertyd nog sug ‘in die pyne van verwagting’. Dit nooi ons om die wonder én gebrokenheid van die wêreld opnuut te herken. Dit daag ons uit om die intensie van ons eie hart te erken.
Dis nie ’n onskuldige gebed om te bid nie; dis eintlik ’n gevaarlike een.
Kom ons waag om dit saam te bid.
Jesus leer sy volgelinge oor God se Koninkryk (sy toekomsideaal) en sê vir hulle dit gaan só: “Iemand saai die saad op die land...
Ons sien met hoop uit na die nuwe jaar en begin vandag weer met fisiese dienste om 10:00 by Laerskool Stellenbosch. Die kinderbediening begin...
“In the resurrection of Christ the forces of the future already stream into the present and transform it, even if everything that meets the...