11 August 2024 || Amen | Ons daaglikse brood || Pieter Roeloffse

Episode 5 August 11, 2024 00:41:48
11 August 2024 || Amen | Ons daaglikse brood || Pieter Roeloffse
Stellenbosch Gemeente Preke
11 August 2024 || Amen | Ons daaglikse brood || Pieter Roeloffse

Aug 11 2024 | 00:41:48

/

Show Notes

Wat het jy brood-nodig? Hoe lyk "Gee ons vandag ons daaglikse brood" as 'n raamwerk vir 'n gebed oor al ons behoeftes, begeertes en verlange? N.T Wright skryf hieroor: "But God knows our desires in order that we may turn them into prayer; in order that they may be sorted out, straightened out, untangled and reaffirmed. If we truly pray this prayer, with due weight to each clause, we are taking the first steps from the chaos of our normal interior life towards an order and clarity which will let the joy come through to the surface.” Kom ontrafel jou behoeftes en begeertes deur vandag saam met ons te bid "Gee ons vandag ons daaglikse brood."

Other Episodes

Episode 2

August 07, 2022 01:04:35
Episode Cover

7 August 2022 || Twee werelde — Bevestiging in angs || André Serfontein

Ons is met ’n reeks besig oor gebed. Gebed is soos om twee wêrelde te verweef, een 'n lewe van stagnasies en besoedeling wat...

Listen

Episode

June 08, 2025 00:34:53
Episode Cover

8 June 2025 || Kinesis | Vuur || Pieter Roeloffse

“The Church was born in wind and fire, not to be a place of comfort but a people of courage.” – David Bosch

Listen

Episode 1

April 16, 2023 00:41:14
Episode Cover

16 April 2023 || Storielyn - Wat is die lewe nou weer? || André Serfontein

Die gebeure wat volg op die kruisiging van Jesus is nie vir ons verborge nie: dis die opstanding van Jesus. Die lewe is kompleks,...

Listen