28 July 2024 || Amen | Geheilig || André Serfontein

Episode 3 • July 28, 2024 • 00:47:10
28 July 2024 || Amen | Geheilig || André Serfontein
Stellenbosch Gemeente Preke
28 July 2024 || Amen | Geheilig || André Serfontein

Jul 28 2024 | 00:47:10

/

Show Notes

Indien Albert Einstein se wyse woorde waar is dat “The most beautiful thing we can experience is the mysterious. It is the source of all true art and science. He to whom the emotion is a stranger, who can no longer pause to wonder and stand wrapped in awe, is as good as dead; his eyes are closed.”, dan wil ons saam ontdek hoe kan gebed ons help om met groter ontsag en verwondering vir die Gans-Andere en dus die ganse lewe leef. Kom ontdek môre saam met ons die volgende roetemerker langs die Pelgrimstog van gebed.

- Pieter Roeloffse

 

Other Episodes

Episode

August 30, 2026 • 00:31:27
Episode Cover

30 Augustus 2026 || Hier Omgevou Deur Genade || André Serfontein

Genade is soms verbasend alledaags. “I do not understand the mystery of grace - only that it meets us where we are but does...

Listen

Episode

April 03, 2026 • 00:31:05
Episode Cover

03 April 2026 || Goeie Vrydag || André Serfontein

Jaarliks word ons herinner aan Kersfees, maar Paasfees is dié simbool wat die Christelike tradisie kenmerk. Ons gaan die nagmaal saam gebruik, 'n besondere...

Listen

Episode 1

October 29, 2023 • 00:37:26
Episode Cover

29 October 2023 || Terugblik - Wat sê jy van God? || André Serfontein

"The Lord is gracious and compassionate,slow to anger and rich in love.The Lord is good to all;he has compassion on all he has made."

Listen