29 September 2024 || Vanuit Die Kern | Saam || Deon Botha

Episode 4 September 29, 2024 00:33:54
29 September 2024 || Vanuit Die Kern | Saam || Deon Botha
Stellenbosch Gemeente Preke
29 September 2024 || Vanuit Die Kern | Saam || Deon Botha

Sep 29 2024 | 00:33:54

/

Show Notes

SAAM is die landskap waarbinne ons leer en leef, en dit is waar ons God se Gees teëkom en ervaar. Al die woorde wat gebruik word om die vrug van die Gees te beskryf is verhoudingswoorde:

Teks: Galasiërs 5
Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing.

Hierdie verhoudings-realiteit strek oor alle dimensies van ons bestaan. Dit lei ons na ’n lewe in verhouding met die natuur, die oomblik, die persoon, die gebed, die gemeente.

Other Episodes

Episode

May 25, 2025 00:33:14
Episode Cover

25 May 2025 || Van Verbeelding na Verwondering | Vrede || Pieter Roeloffse

“Shalom is the human being dwelling at peace in all his or her relationships: with God, with self, with fellows, with nature." - Nicholas...

Listen

Episode 2

August 07, 2022 01:04:35
Episode Cover

7 August 2022 || Twee werelde — Bevestiging in angs || André Serfontein

Ons is met ’n reeks besig oor gebed. Gebed is soos om twee wêrelde te verweef, een 'n lewe van stagnasies en besoedeling wat...

Listen

Episode

April 27, 2025 00:39:02
Episode Cover

27 April 2025 || Dit Is Volbring | Ek is vry || Deon Botha

Dalk jou eerste keer hier of lanklaas hier - dit is goed om konneksie met mekaar te hê, hoe wonderlik dat tegnologie dit tog...

Listen