'n Paar gedagtes saam met Pieter om jou te help reflekteer op jou lewe, en dié lewe, hier aan die einde van die jaar.
"Reflekteer op dit wat wás en wat ís kom nie vir ons so maklik nie, ons is meer geneig tot 'n vorentoe beur as reflekteer. Waag dit om vir 'n oomblik saam met my terug te kyk na die afgelope jaar." - Pieter
“If the world is to change for the better, it must start with a change in human consciousness, in the very humanness of modern...
Jesus was êrens op 'n plek besig om te bid. Toe Hy klaar was, sê een van sy dissipels vir Hom: "Here, leer ons...
Prediker 3"Elke ding het sy vaste tyd, elke ding in hierdie wêreld het sy tyd..." Wat is ek besig om te leer van die...