"Know before Whom you stand"
Wat ons in hierdie reeks gesien het, is dat wysheid 'n bepaalde intensie of bedoeling het: dis lewegewend. Ek dink dis 'n billike samevatting vir die uitkoms van Bybelse geloof ook. Dis bedoel om nuwe lewe te bring. - André
"Ek wonder as ek jou sou vra “Hoe lyk God se beweging? Beskryf dit met een woord.”, watse woord sou jy kies?" - Pieter
Ons is besig met die reeks TERLOOPS waarin onsnadink oor die alledaagse, wat aansluit by die kerkseisoen van "ordinary time". Hierdie alledaagse is die...