25 Desember 2024 || Advent | Liefde || André Serfontein

Episode 4 December 25, 2024 00:37:31
25 Desember 2024 || Advent | Liefde || André Serfontein
Stellenbosch Gemeente Preke
25 Desember 2024 || Advent | Liefde || André Serfontein

Dec 25 2024 | 00:37:31

/

Show Notes

"Hierdie is 'n seisoen wat elkeen raak. Selfs al vier jy nie Kersfees nie, gaan Kersfees jou vind! Op sosiale media, in die Kersfees-specials wat op die winkelrakke staan; in die bure se liggies wat deur jou venster skyn en jou uit jou slaap hou; in mense wat jy amper nooit sien nie wat aandring om te kom kuier (of om jou te besoek); en bowenal in die Boney M wat speel in die mall.

Dit is heeltemal gepas dat hierdie seisoen almal raak, want dit is 'n boodskap wat vir elkeen bedoel is!" - André Serfontein

Other Episodes

Episode 3

April 03, 2022 00:53:36
Episode Cover

03 April 2022 || Nader aan die wêreld || André Serfontein

“Love is the most context-specific act in the entire spectrum of human behavior. There is no other single human act more dependent on and...

Listen

Episode 3

June 26, 2022 00:53:22
Episode Cover

26 Junie 2022 || Gewone Liefde - In Wording || Pieter Roeloffse

“This great commandment is given us for our wholeness, the well-being of our relationships and the healing of our societies. Shaping our lives into...

Listen

Episode 1

September 10, 2023 00:56:20
Episode Cover

10 September 2023 || Verweef - Gesig || Pieter Roeloffse

Jou gesigsuitdrukkings, handgebare, galery posture, woorde, klanke en maniërismes is alles in jou uiterlike gegraveer deur die mense in jou lewe. Hoe word die...

Listen