Dis my Vader wat my daaglikse, fisiese brood aan my besorg. Elke bord kos. My werk-brood kom van Hom af; en my mens-brood; my familie-brood; my gesinsbrood. Wanneer ek met vriende om 'n vuur sit - dis 'n geskenk van God. Wanneer ek gesond is - dis genadebrood. Om te glo dat God met dit als te doen het is 'n lens.
Ons is met ’n reeks besig oor gebed. Gebed is soos om twee wêrelde te verweef, een 'n lewe van stagnasies en besoedeling wat...
Vandag is Hemelvaartdag. Dalk verlang jy na ’n vakansiedag of voel jy selfs ernstig daaroor dat dit ’n meer “heilige” dag behoort te wees....
‘Jesus se Ek-is uitsprake is so bietjie soos padtekens wat die rigting wys na God. Mens kryvir die eerste keer regtig met 'n verskeidenheid...