Na die afgelope reeks saam met Spreuke begin ons nou saam met Prediker stap. André praat oor die betekenis van werk.
Jesus het nog baie ander wondertekens, wat nie in hierdie boek beskrywe is nie, gedoen. Maar hierdie wondertekens is beskrywe sodat julle kan glo...
“The joy that is of God is not opposed to earthly pleasures. Rather, it infuses them with a foundation of meaning.” — William Sloane...
Die Storielyn van Jesus se opstanding word geplaas binne ’n baie spesifieke plek met die uitnodiging “Gaan na Galilea…daar sal hulle my sien.” Hierdie...