Jesus was êrens op 'n plek besig om te bid. Toe Hy klaar was, sê een van sy dissipels vir Hom: "Here, leer ons bid...". - Lukas 11
Stel jou voor dat jy en van Jesus se dissipels was, jy volg Hom vir 'n paar maande, hoor sy preke en leringe, beleef sy kennis en wysheid, sien en ervaar sy wonderwerke. Nou kry jy die kans om Hom een ding te vra: "Here, leer my..."
Wat sou jy vra?
"We have a choice. It is one or the other. In our context it is a choice of restlessness or restfulness" - Walter Brueggemann
Uit ons hart vloei ons hele lewe en in plaas van skarrel om ons hele lewe uit te sorteer, is dit dalk WYS om...
Advent is daardie eeu-oue jaarlikse dissipline van die kerk om eerlik in voeling te kom met die groot verlang van die mensdom. Dit is...