André het ook gepraat oor 'n moral imagination wat gekweek moet word. Ek wil hê ons moet vandag probeer om uit ons koppe te klim vir ’n oomblik en voel hoe compassion ons roer en beweeg - ons glo dit is die Heilige Gees wat ons beweeg. - Deon Botha
“It is the forgiveness of sin that frees men and women to love, and in that freedom, commands them to love.” - Eugene Peterson
Watter transformerende potensiaal het lyding op ons verhoudings?
Vandag wil ons liefde her-waardeer…Hoe kan liefde toenemend ’n rankraamwerk word waaraan ons ons gedagtes, perspektief, gedrag kan anker en lewe gee? Filippense 1...