“We need a spiritual technology of compassion.” – Krista Tippet
Romeine 8
Die Gees staan ons ook in ons swakheid by: ons weet nie wat en hoe ons behoort te bid nie, maar die Gees self pleit vir ons met versugtinge wat nie met woorde gesê word nie.
Ek wil jou nooi om vandag te onwaak vir 'n woord: dankie. Dis nie vanselfsprekend dat dit 'n woord is wat deel is van...
“The way of transformation that leads to soulful relationships is through dying and rising with Christ. We surrender to his life. His way becomes...
Ons betree daardie tyd van die jaar wat die son op ’n laer trajek deur die stof-verwaaide Boland sy gang gaan. Dit is in...