27 Augustus 2023 || Terloops - Dis onlogies || André Serfontein

Episode 7 August 27, 2023 00:34:48
27 Augustus 2023 || Terloops - Dis onlogies || André Serfontein
Stellenbosch Gemeente Preke
27 Augustus 2023 || Terloops - Dis onlogies || André Serfontein

Aug 27 2023 | 00:34:48

/

Show Notes

Jesus het - met sy boodskap en sy optrede - teen die stroom geswem van sy leefwereld se gebruike en denke. Ons kan se dit was counter-cultural - ingedring teen die norm. Omdat ons wereld en kultuur baie verskil van die tyd waarin Hy geleef het, is dit soms vir ons moeilik om die betekenis van Jesus se boodskap te verstaan - dit moet soms eers vertaal word vir ons tyd en kultuur.

Other Episodes

Episode 3

December 18, 2022 00:51:52
Episode Cover

18 December 2022 || In die lig van vrede || Pieter Roeloffse

In die lig van vrede

Listen

Episode 7

June 05, 2022 00:55:02
Episode Cover

5 Junie 2022 || Leef waarheid || Pieter Roeloffse

"If we don’t know where we are going, any road will get us there. But if we have a destination – in this case...

Listen

Episode

October 19, 2025 00:29:12
Episode Cover

19 October 2025 || Soos in die Hemel | Deur 'n Splinterruit || Pieter Roeloffse

Ons leef in ’n tyd waarin gerief en beheer as die hoogste waarde en daarom strewe gesien word. Heel menslik vermy ons pyn, verdoof...

Listen