18 May 2023 || Hemelvaart || André Serfontein

May 18, 2023 00:14:16
18 May 2023 || Hemelvaart || André Serfontein
Stellenbosch Gemeente Preke
18 May 2023 || Hemelvaart || André Serfontein

May 18 2023 | 00:14:16

/

Show Notes

As ons dink aan die storielyn van Jesus se lewe kan ons almal die groot gebeurtenisse in sy lewe opnoem: sy geboorte, sy kruisiging, sy opstanding en ook Pinkster. Hemelvaart kry nie altyd dieselfde aandag nie.

Ons nooi jou om op hierdie, waarskynlik besige, Donderdag ’n oomblik stil te word en jouself oop te stel vir hierdie kinkel in Jesus se storielyn.

Other Episodes

Episode 1

April 07, 2024 00:41:31
Episode Cover

07 April 2024 || In die lig van die opstanding || Pieter Roeloffse

In ons vorige reeks “…oor stof en lig” het ons in die stofdeeltjies van ons lewe na die ligbane van Jesus as die weg...

Listen

Episode 2

September 18, 2022 01:03:28
Episode Cover

18 September 2022 || Laat daar MENS wees || Pieter Roeloffse

“‘Wilderlove’ is about wrestling with who we are and what we believe about the transcendent part of ourselves… the way we approach the bigger...

Listen

Episode 3

August 20, 2021 00:37:42
Episode Cover

8 Augustus 2021 || Godsvrae - Waar was jy? || Pieter Roeloffse

“Waar was jy toe Ek die aarde se fondamente gelê het?” Job 38:4 Vrae nooi jou tot deelneem, nooi jou tot gesprek, wederkerigheid en...

Listen