Jesus het nog baie ander wondertekens, wat nie in hierdie boek beskrywe is nie, gedoen. Maar hierdie wondertekens is beskrywe sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle, deur te glo, in sy Naam die lewe kan hê. – Johannes 20
Jesus se wondertekens is besig om ‘n groter storie te vertel, herinner ons wie God is, wie Christus is en wie ons veronderstel is om te wees.
"Enige iets wat ’n mens op 8 Januarie kwytraak loop die gevaar om ’n cliché te wees. Maar wanneer iets lyk en klink soos...
Bloeisels as tekens, kondig nie net ’n nuwe seisoen aan nie. Bloeisels wys ook heen na iets wat kom, wat besig is om te...
“The will of God is not a ‘fate’ to which we submit but a creative act in our life producing something absolutely new ....