25 December 2023 || Waarvoor wag jy? — Liefde || Pieter Roeloffse

Episode 7 • December 25, 2023 • 00:51:16
25 December 2023 || Waarvoor wag jy? — Liefde || Pieter Roeloffse
Stellenbosch Gemeente Preke
25 December 2023 || Waarvoor wag jy? — Liefde || Pieter Roeloffse

Dec 25 2023 | 00:51:16

/

Show Notes

Mag die hoop waarop ons wag,
Die heelheid van vrede waarna ons smag,
En die tuiskom van liefde se omhelsing
Jou vandag en elke ander dag in Christus kom ontmoet
en mag Hy jou en ons met ’n onblusbare vreugde
En ’n stil diep dankbaarheid kom vul.
Mag jy ’n geseënde kersfees, werklik ‘n Christus-fees ervaar.
- Pieter Roeloffse

Other Episodes

Episode 4

February 04, 2024 • 00:49:28
Episode Cover

04 Februarie 2024 || Wesenlike Woorde – Ek || Pieter Roeloffse

Wysheid het ‘n tafel gedek met geurige kos en keurige wyn. Sy nooi almal in jou lewe, saam met jou, na die tafel om...

Listen

Episode 3

July 28, 2024 • 00:47:10
Episode Cover

28 July 2024 || Amen | Geheilig || André Serfontein

Indien Albert Einstein se wyse woorde waar is dat “The most beautiful thing we can experience is the mysterious. It is the source of...

Listen

Episode

July 05, 2026 • 00:37:13
Episode Cover

05 Julie 2026 || Skoonheid • Spasie || Pieter Roeloffse

Listen