Wat wil God in ons wyk en dorp en land en wêreld heel maak? Jesus sê “God werk tot nou toe en die Seun ook en daarom deur die Gees ook Sy volgelinge.”
“Faith is not a precarious experience of chance… It is the solid, massive experience of God.” – Eugene Peterson
Wat sal dit beteken om op God te wag?
Jurgens Hendriks vertel stories van hoe hy geleer het om oor grense te gaan en hoe lydenstyd mens ʼn besondere perspektief daarop gee —...
Die oomblik wanneer jy by mense kom wat konfronteer word met die dood of wat deur intense swaarkry gaan, kom jy vinnig agter soos...