17 Oktober 2021 || Wondertekens - Fees || Pieter Roeloffse

Episode 1 • October 19, 2021 • 00:51:10
17 Oktober 2021 || Wondertekens - Fees || Pieter Roeloffse
Stellenbosch Gemeente Preke
17 Oktober 2021 || Wondertekens - Fees || Pieter Roeloffse

Oct 19 2021 | 00:51:10

/

Show Notes

Bloeisels as tekens, kondig nie net ’n nuwe seisoen aan nie. Bloeisels wys ook heen na iets wat kom, wat besig is om te kom. Die vrug is oppad, die lewe is besig om te ontvou. Ons pluk nie die bloeisels as die wonder nie - ons kyk en wag en neem deel met hoop aan die nuwe lewe wat hier is en nog besig is om te ontvou.

Other Episodes

Episode 4

March 06, 2022 • 00:42:24
Episode Cover

06 Maart 2022 || Die betekenis van... werk || André Serfontein

Na die afgelope reeks saam met Spreuke begin ons nou saam met Prediker stap. André praat oor die betekenis van werk.

Listen

Episode 4

September 29, 2024 • 00:33:54
Episode Cover

29 September 2024 || Vanuit Die Kern | Saam || Deon Botha

SAAM is die landskap waarbinne ons leer en leef, en dit is waar ons God se Gees teëkom en ervaar. Al die woorde wat...

Listen

Episode 2

April 14, 2024 • 00:37:40
Episode Cover

14 April 2024 || In die lig | Denke || Deon Botha

"Hoe word my denke, gedagtes, verstand transformeer in die lig van die opstanding? Interessante tema omdat baie mense, juis op grond van rede en...

Listen