Alles in die materiële en die geestelike wêreld is die speelveld van God se herskeppende beweging van alles en almal. Dit beteken dat jy in alles wat jy is en doen, in elke sfeer waarbinne jy beweeg, God se herskeppende beweging kan
soek; en dan óf lewegewend saam met Hom beweeg óf, tot jou eie en alles en almal se frustrasie, daarteen beweeg. - Pieter
"Ek wonder as ek jou sou vra “Hoe lyk God se beweging? Beskryf dit met een woord.”, watse woord sou jy kies?" - Pieter
Vandag se tema is ’n gesprek oor die waarheid en Waarheid: waarheid is die ware realiteit van ons lewens; waarvan ons nie altyd bewus...
Dink aan die plek wat water het in die Bybel. Ons sou so baie historiese gebeurtenisse kon opnoem - dink aan die see waardeur...