Kom sê saam met ons dankie vir gister se heerlike fees. Kom reflekteer saam met ons oor gister se ervaring as ‘n heilige teks met leidrade vir ’n feestelike/heilige/ geïntegreerde lewe.
Die Gees stuur ons nie uit die wêreld uit nie, maar eerder ’n tree of twee nader aan die realiteit van ons wêreld. -...
Ons kan heeldag in isolasie Bybel lees en die groot geskenk van Saam mis, dan mis ons die plek waar geloof en liefde beoefen...
Welkom by ons hemelvaart-refleksie op hierdie doodgewone Donderdag, waar ons vir ’n oomblik stop om die wonder van hierdie dag, en daarom elke ander...