17 November 2024 || God Is... | Die Bron || André Serfontein

Episode 6 November 17, 2024 00:38:18
17 November 2024 || God Is... | Die Bron || André Serfontein
Stellenbosch Gemeente Preke
17 November 2024 || God Is... | Die Bron || André Serfontein

Nov 17 2024 | 00:38:18

/

Show Notes

Ek wil jou nooi om vandag te onwaak vir 'n woord: dankie.

Dis nie vanselfsprekend dat dit 'n woord is wat deel is van ons woordeskat waarmee ons die lewe beskryf nie. Ons sukkel soms om die woorde te vind wat ons emosies akkuraat beskryf. Die skrywer en spreker, Brené Brown, het bekend geraak vir haar navorsing oor menslike emosies, se navorsing wys dat ons gemiddeld 3 woorde het waarmee ons die landskap van emosie beskryf: happy, mad, sad.

Hierdie drie emosies is nie omvattend genoeg vir ons ervaring van die lewe nie. So as dit die enigste hours is wat ons het, gaan daar so baie emosies verlore gaan.

Other Episodes

Episode 2

April 17, 2022 00:50:52
Episode Cover

17 April 2022 || Opstanding Sondag || André Serfontein

"Your weakness is fertile ground for a forgiving God to make something new and to make something beautiful, so don’t ever think that all...

Listen

Episode

December 29, 2024 00:21:14
Episode Cover

29 Desember 2024 || Jaareind-refelksie || Pieter Roeloffse

'n Paar gedagtes saam met Pieter om jou te help reflekteer op jou lewe, en dié lewe, hier aan die einde van die jaar....

Listen

Episode

May 24, 2026 00:32:06
Episode Cover

24 Mei 2026 || Die Gees Vorm || André Serfontein

Waar begin jou storie met die Heilige Gees? Genesis 1In die begin het God die hemel en die aarde geskep. Die aarde was heeltemal...

Listen